Biografias, Autobiografias ApoioCatalogNão ficçãoHistóricoBiografias, AutobiografiasGeneral, Reference WorksHistória Regional, História do PaísHistória pré-histórica e antiga, antiguidadeIdade MédiaModern Times até 1918Século 20 (até 1945)História Contemporânea (desde 1945)Outro11.434 Ebooks nesta categoria Koos Stadler: Recce Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce’s het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van h … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Hermann Giliomee: Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd – met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. ‘n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vanda … EPUB Afrikaans Adobe DRM €3.49 Anemari Jansen: Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die ‘monster’ van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste k … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Chris Karsten: Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skryw … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Willie Esterhuyse: Eindstryd Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ‘n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Elsabé Brits: Emily Hobhouse Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net ‘n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ‘n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Wilhelm Verwoerd: Bloedbande Ná jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie en sy geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ‘n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Maggie Jooste: Maggie: My lewe in die kamp Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur … EPUB Afrikaans Adobe DRM €13.99 Anthony Feinstein: Kopwond ’n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net weke se opleiding in dié veld. Hy behandel seuns wat met die hemelliggame praat of dink hulle is Jesu … EPUB Afrikaans Adobe DRM €14.99 Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelli … EPUB Afrikaans Adobe DRM €13.99 Próxima página >>> 0 0 Confira 0,00 × × × Alterar idioma do usuário × ÁrabeAlemãoInglêsEspanholFrancêsHindiIndonésioItalianoMalaioHolandêsPolonêsPortuguêsRomenoRussoSuecoTailandêsTurcoUcranianoVietnamitaChinêsInternational Modal ×