Biografie, autobiografie SupportoCatalogSaggisticaStoriaBiografie, autobiografieGenerale, Lavori di riferimentoStoria regionale, storia del paesePreistoria e storia antica, antichitàMedioevoModern Times fino al 191820th century (fino al 1945)Storia contemporanea (dal 1945)Altro11.745 Ebook in questa categoria Anemari Jansen: Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die ‘monster’ van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste k … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Koos Stadler: Recce Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce’s het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van h … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Rykie van Reenen: Heldin uit die vreemde In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €12.99 Hermann Giliomee: Hermann Giliomee: Historikus — ‘n Outobiografie Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met dié van ‘n land wat hom boei en besiel, ‘n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal g … EPUB Afrikaans Adobe DRM €17.99 M Meiring: Elita en haar lewe met F.W. de Klerk Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Ná ’n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met d … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Lindie Koorts: DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van ‘n jare lange droom. Om Malan as mens te verstaan, i … EPUB Afrikaans Adobe DRM €19.99 Wilhelm Verwoerd: Bloedbande Ná jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie en sy geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ‘n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Willie Esterhuyse: Eindstryd Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ‘n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Elsabé Brits: Emily Hobhouse Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net ‘n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ‘n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelli … EPUB Afrikaans Adobe DRM €13.99 Pagina successiva >>> 0 0 Cassa 0,00 × × × Cambia la lingua dell'utente × AraboTedescoIngleseSpagnoloFranceseHindiIndonesianoItalianoMaleseOlandesePolaccoPortogheseRumenoRussoSvedeseTailandeseTurcoUcrainoVietnamitaCineseInternational Modal ×