Biografieën, Autobiografieën OndersteuningCatalogNon-fictieGeschiedenisBiografieën, AutobiografieënAlgemene referentiesRegionale geschiedenisPre- en vroege geschiedenis, OudheidMiddeleeuwenModern Times tot 191820ste eeuw tot 1945Geschiedenis uit 1945Diversen10.116 E-boeken in deze categorie Stefaans Coetzee & Alita Steenkamp: Wit Wolf Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Vier mense – onder wie drie kinders – sterf in dié … EPUB Afrikaans Adobe DRM €13.99 M Meiring: Elita en haar lewe met F.W. de Klerk Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Ná ’n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met d … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Hermann Giliomee: Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd – met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. ’n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vanda … EPUB Afrikaans Adobe DRM €3.49 Koos Stadler: Recce Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce’s het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van h … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Hermann Giliomee: Hermann Giliomee: Historikus — ’n Outobiografie Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met dié van ’n land wat hom boei en besiel, ’n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal g … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Wilhelm Verwoerd: Bloedbande Ná jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie en sy geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ’n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €14.99 Elsabé Brits: Emily Hobhouse Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net ’n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ’n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelli … EPUB Afrikaans Adobe DRM €12.99 Chris Karsten: Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skryw … EPUB Afrikaans Adobe DRM €14.99 Rykie van Reenen: Heldin uit die vreemde In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €11.99 Volgende pagina >>> 0 0 Kassa 0,00 × × × Wijzig gebruikerstaal × ArabischDuitsEngelsSpaansFransHindiIndonesischItaliaansMaleisNederlandsPoolsPortugeesRoemeenseRussischZweedsThaisTurksOekraïensVietnameesChineseInternational Modal ×