Biografii, autobiografii AjutorCatalogNon-ficțiuneIstoriaBiografii, autobiografiiReferințe generaleIstorie regionalăPre-and Early History, AncientEvul MediuTimpuri moderne până în 1918Secolul XX până în 1945Istorie din 1945Diverse10.164 Ebooks din această categorie Stefaans Coetzee & Alita Steenkamp: Wit Wolf Stefaans Coetzee was maar 19 jaar oud toe hy op Oukersdag 1996 saam met twee ander verregses bomme by die Shoprite-winkel in Worcester geplant het. Vier mense – onder wie drie kinders – sterf in dié … EPUB Africană Adobe DRM €13.99 Anemari Jansen: Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die ‘monster’ van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste k … EPUB Africană Adobe DRM €15.99 Hermann Giliomee: Tafelberg Kort: Die enigma van Hendrik Verwoerd Die lewe en politiek van Hendrik Verwoerd – met nuwe inligting gevind deur gerekende historikus Hermann Giliomee. ‘n Insiggewende en deurdagte kyk na Verwoerd se beleide en keuses, en hoe hulle vanda … EPUB Africană Adobe DRM €3.49 Willie Esterhuyse: Eindstryd Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ‘n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie … EPUB Africană Adobe DRM €15.99 Hermann Giliomee: Hermann Giliomee: Historikus – ‘n Outobiografie Hermann Giliomee verweef die verhaal van sy lewensverloop met dié van ‘n land wat hom boei en besiel, ‘n land waar die geskiedskrywing sentraal staan tot die hedendaagse politiek. As internasionaal g … EPUB Africană Adobe DRM €16.99 Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelli … EPUB Africană Adobe DRM €12.99 Chris Karsten: Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skryw … EPUB Africană Adobe DRM €14.99 Wilhelm Verwoerd: Bloedbande Ná jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie en sy geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ‘n … EPUB Africană Adobe DRM €14.99 Elsabé Brits: Emily Hobhouse Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net ‘n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ‘n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. … EPUB Africană Adobe DRM €15.99 Rykie van Reenen: Heldin uit die vreemde In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon. … EPUB Africană Adobe DRM €11.99 Pagina următoare >>> 0 0 Casa 0,00 × × × Schimbați limba utilizatorului × ArabicGermanăEnglezăSpaniolăFrancezaHindusă IndonezianăItalianaMalaezianOlandezăPolonezăPortughezăRomânescRusăSuedezăTailandezTurcUcraineanVietnamezăChinezInternational Modal ×