传记,自传 支持电子书非小说历史传记,自传一般参考文献地区历史早期和早期历史,古代中世纪1918年的现代时代20世纪到19451945年的历史杂项11,421 此类电子书 Lindie Koorts: DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van ‘n jare lange droom. Om Malan as mens te verstaan, i … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €19.99 Chris Karsten: Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skryw … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €15.99 Koos Stadler: Recce Hulle is supersoldate wat hoogs geheime, lewensgevaarlike operasies diep in vyandelike gebiede aanpak… Die Recce’s het nog altyd mense se verbeelding aangegryp, maar weens die sensitiewe aard van h … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €15.99 Anemari Jansen: Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die ‘monster’ van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste k … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €16.99 Maggie Jooste: Maggie: My lewe in die kamp Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €13.99 Elsabé Brits: Emily Hobhouse Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net ‘n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ‘n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €16.99 Anthony Feinstein: Kopwond ’n Onwillige Anthony Feinstein word ingedeel by die weermag se psigiatriese eenheid al het hy net weke se opleiding in dié veld. Hy behandel seuns wat met die hemelliggame praat of dink hulle is Jesu … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €14.99 Wilhelm Verwoerd: Bloedbande Ná jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie en sy geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ‘n … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €15.99 Willie Esterhuyse: Eindstryd Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ‘n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €16.99 Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelli … EPUB 南非荷兰语 Adobe DRM €13.99 下一页 >>> 0 0 查看 0,00 × × × 更改用户语言 × 阿拉伯语德国英语西班牙语法国印地文印度尼西亚意大利马来语荷兰人抛光葡萄牙罗马尼亚俄瑞典泰国土耳其乌克兰越南中国International Modal ×