Biographien, Autobiographien SupportCatalogSachbücherGeschichteBiographien, AutobiographienAllgemeines, NachschlagewerkeRegionalgeschichte, LändergeschichteVor- und Frühgeschichte, AntikeMittelalterNeuzeit bis 191820. Jahrhundert (bis 1945)Zeitgeschichte (seit 1945)Sonstiges11.745 Ebooks in dieser Kategorie Chris Karsten: Suid-Afrikaanse geweldenaars sonder genade Die waansin en wreedheid van geweld, maar veral die pyn van die slagoffers en hul naasbestaandes tref jou soos ’n krophou by die lees van die sesde titel in Chris Karsten se Ware Misdaad-reeks. Skryw … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Wilhelm Verwoerd: Bloedbande Ná jare van versoeningswerk tussen eertydse vyande in Ierland keer Wilhelm Verwoerd terug na Suid-Afrika. Hy wil vrede maak met sy eie familie en sy geskiedenis. In die Verwoerd-strandhuis, Blaas ’n … EPUB Afrikaans Adobe DRM €15.99 Anemari Jansen: Eugene de Kock: Sluipmoordenaar van die staat Eugene de Kock het die bloed van tientalle mense aan sy hande. Vir die meeste Suid-Afrikaners is hy die ‚monster‘ van Vlakplaas. Tog was Anemari Jansen gefassineer toe sy hom in 2011 vir die eerste k … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Lindie Koorts: DF Malan en die opkoms van Afrikaner-nasionalisme In 1948 het die NG dominee D.F. Malan die Nasionale Party tot politieke oorwinning gelei. Vir die meeste Afrikaners was dit die verwesenliking van ’n jare lange droom. Om Malan as mens te verstaan, i … EPUB Afrikaans Adobe DRM €19.99 Willie Esterhuyse: Eindstryd Die verhaal van hoogs geheime ontmoetings tussen verbanne ANC-leiers en ’n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare, vir die eerste keer vertel deur iemand wat self daar was: Willie … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Elsabé Brits: Emily Hobhouse Hierdie boek vertel die volle, grootliks onbekende verhaal van Emily Hobhouse, nie net ’n Anglo-Boereoorlogheld nie, maar ook ’n aktivis en stryder teen onreg en onderdrukking op verskeie kontinente. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Maggie Jooste: Maggie: My lewe in die kamp Margaretha (Maggie) Jooste was net 13 jaar oud toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en haar lewe ingrypend verander. Ná maande in huisarres word sy en haar gesin na ’n konsentrasiekamp in Natal gestuur … EPUB Afrikaans Adobe DRM €13.99 Rykie van Reenen: Heldin uit die vreemde In hierdie boek vertel Rykie van Reenen boeiend en in sprankelende styl Emily Hobhouse se verhaal. Dit is toeganklike leesstof wat getuig van vertelvernuf. Die boek is met die Scheepers-prys bekroon. … EPUB Afrikaans Adobe DRM €12.99 M Meiring: Elita en haar lewe met F.W. de Klerk Die hoogs private Elita de Klerk vertel hier vir die eerste keer haar volle verhaal. Ná ’n eensame jeug in die weelderige Kolonaki in Athene en in deftige kosskole, trou sy op jeugdige ouderdom met d … EPUB Afrikaans Adobe DRM €16.99 Jeremy Vearey: Jeremy vannie Elsies Van laaitie tot politieke kryger, bandiet tot generaal-majoor, ondergrondse operateur tot presidensiële lyfwag… Jeremy Vearey se lewe het talle onvoorspelbare wendings geneem. Sy eiesoortige vertelli … EPUB Afrikaans Adobe DRM €13.99 nächste Seite >>> 0 0 zur Kasse 0,00 × × × Benutzersprache ändern × ArabischDeutschEnglischSpanischFranzösischHindiIndonesischItalienischMalaiischNiederländischPolnischPortugiesischRumänischRussischSchwedischThaiTürkischUkrainischVietnamesischChinesischInternational Modal ×